Johan Stoltz and Family
HOME | BACKING TRACKS | PRODUCTIONS | CONTACT |

    Carol was born on 28 January 1955 and passed away on 1 November 2002.
    The following explanations, of her very rapid Motor Neurone Disease, are mostly done in Afrikaans.

    Die fotos wat volg vertel 'n interresante asook hartseer verhaal.

    Carol se siekte was 'n geheim....Ek bedoel ons het nie verstaan wat verkeerd was met haar nie.
    Op 21 Junie 2002 het die dokters, deur middel van intense toetse, haar gediagnoseer met die
    gevreesde siekte "MOTOR NEURONE DISEASE".
    Die siekte maak al jou spiere se selle dood en dan word jy verlam en uiteindelik hou jou longspiere
    op met funsioneer en jy hou op met asemhaal....Dit is juis wat gebeur het.

    Die dagstukkie hieronder het ons verbaas toe ons dit lees op presies die dag van haar afsterwe

    Hieronder is die volkleur begrafnisbrief wat ek vir Carol ontwerp het.

    Koerantberigte van Carol se afsterwe

    Carol se sang was op haar begrafnis deurentyd gespeel en het 'n geweldige uitwerking gehad in die vorm van bestellings van haar sang op CD. Ek, Johan, het dit toe goed gedink om 'n volledige CD produksie uit te sit waarop ek en Carol saam sing.

    Die snitte bestaan uit die 3 liedjies wat tydens haar begrafnis gespeel was:

  • Heer My Begeerte Is Om Naby U Te Wees (volledige 3-harmonië deur Carol sonder musiek
  • Where Could I Go If I Could'nt Go To Jesus
  • My Memory Of Love Will Be Of You
  • plus 7 ander.

    Die 7 ander is liedjies, waarop Carol se agtergrondstemme opgeneem was vir ander produksies, waarby ek my stem gevoeg het om 'n spesiale "Johan en Carol" produksie daar te stel.

    Bestellings vir hierdie CD kan geplaas word by orders@irm.co.za.

    Die koste daarvan is R70 en in geval van versending na u adres 'n verdere R50.